Galasiêrs 6:2 Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.
1 Thessalonicense 5:16-18 Wees altyd deur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.
Psalm 32:8 "Ek wil jou onderrig en jou leer aangaande die weg wat jy moet gaan; Ek wil raad gee; my oog sal op jou wees".
Handelinge 13 vers 47. Want so het die Here aan ons bevel gegee: Ek het U 'n lig van die nasies gemaak, sodat U tot redding sal wees tot aan die einde van die aarde.