Berading

Hoe kan ons help?

Die lewe is vol probleme wat ons uitdaag om oplossings te vind. Sommige van die probleme is relatief maklik om op te los, maar sommige is dominerend in ons lewe.

Met toegeruste personeel wat jou bystaan in die storm tye.

Huweliksberading word gebied aan persone wat van voorneme is om in die huwelik te tree asook egpare wat tans nood in hulle verhouding ervaar.

Skakel gerus vir Orné Pruis 078 096 6772 vir enige hulp en bystand.

Berading sluit in:

  • Traumaberading
  • Huweliksberading
  • Gesinsberading
  • Depressie en angs
  • Konflikhantering
  • Jeugbegeleiding
  • Dwelm- en alkohol verslawing