Tydens Sondag oggenddiens (09:00-10:00) :
Matteus 19:14
Maar Jesus sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.
Ons het betroubare Sondagskool onderwysers wat met die kinders werk tydens die oggend se erediens.