Wat is ons doel, en wie is ons;
Om Barmhartigheid te betoonMATTHÉÜS 25:40 ...... "Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen"
Om siele te wenMATTHÉÜS 28:19 -20 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.
Vir elke gemeente lid om geestelik te groei in Christus,
Grace Bedieninge fokus op die Woord van God, waarin Christene aangemoedig word om dissipels te word en ander te doop in die naam van die Drie-Enige God.
Deur geestelike te groei en te ontwikkel, streef ons daarna om elke individu toe te rus en te bemagtig om 'n volwasse Christene te word, met 'n diepe passie vir God se Woord, en 'n vrywillige verantwoordelikheid om Sy opdragte uit te voer.